Tuis » Satelliet Kampe » Balule Satellietkamp

Balule Satellietkamp

Balule, wat 'n Tsonga woord vir Olifantsrivier is, lê ongeveer 6 km suid van Olifantskamp. Dit is min of meer in die middel van die Wildtuin en 'n katspoegie van die magtige Olifantsrivier. Hierdie eenvoudige kamp is uiters gewild onder besoekers wat ‘n behoefte het om na aan die natuur te wees. Daar is 18 karavaanstaanplekke plus 6 hutte met 3 beddens elk. Hierdie hutte dateer letterlik uit die jaar toet en het geen stort of ablusie geriewe nie. Let wel, hierdie kamp is nie vir sissies nie, so onthou om die flitslig in te pak! Die aktiwiteite wat deur die kamp aangebied word is beskikbaar deur Olifants Ruskamp.

Ander Lekker Dinge

  • Vroegoggend- en laatmiddagritte op oop voertuie (3 ure)
  • Begeleide Staproetes
Safari Baboon Hiking Baboon

Kyk Uit Vir

Reuse Reier
Reuse reier
Kyk uit vir die reuse reier wat 140cm lank is.

Akkommodasie Keuses

Kampering
Kampering
Addisionele volwassene:
R68
Addisionele kind:
R34
Maksimum persone:
6 persone
R225
2 persone ingesluit
Doen navraag nou »
Maksimum 6 persone per staanplek. Geen kragpunte. Geen restaurant.
Hutte
Hutte
Addisionele volwassene:
R130
Addisionele kind:
R65
Maksimum persone:
3 persone
R345
2 persone ingesluit
Doen navraag nou »
3 enkel beddens. Geen eetgerei. Geen restaurant. Gebruik algemene kombuis en ablusie geriewe.

Doen Nou Navraag

Naam
*
Vonkpos
*
Kontak Telefoonnommer
*
Arriveer
*
Vertrek
*
Volwassenes
*
Kinders
2-11 yrs
Akkommodasie
*
ENIGE KOMMENTAAR
Skakel ons gerus
Binne SA:
+27 21 465 7255
Kantoorure:
Maandae - Vrydae: 9:00vm - 5:00nm (GMT+2)
Doen Nou Navraag
Bespreek in Afrikaans of Nederlands
Vinnige terugvoering
Ervare liefhebber van die Krugerwildtuin tot u diens
Geen deposito nodig om bespreking te behou
Algemene Navrae
Vonkpos:
navrae@OomPaulSePark.co.za
Ons is daartoe verbind om u privaatheid te beskerm.
Bly in kontak
Besprekings
Kontak
© OomPaulSePark.co.za 2011