Tuis » Bosveld Kampe » Biyamiti Bosveldkamp

Biyamiti Bosveldkamp

Biyamiti is geleë in die suide van die wildtuin langs die Mbiyamitirivier tussen pragtige wildevy en jakkelsbessie bome wat omring is deur ‘n groot verskeidenheid fauna en flora. Wild is volop in hierdie omgewing en kyk veral uit vir swart- en witrenosters asook luiperds. Die akkommodasie bestaan uit een- en tweeslaapkamer eenhede wat 4 of 5 persone kan akkommodeer. Sonsondergangritte word aangebied asook oggendstappe saam met veldwagters wat elk 3 ure duur. Die oop voertuig kan slegs 10 persone akkommodeer en word ten sterkste aanbeveel. Bespreek vroegtydig! Biyamiti is 39km vanaf Malelanehek.

Ander Lekker Dinge

  • Vroegoggend- en laatmiddagritte op oop voertuie (3 ure)
  • Begeleide Staproetes
Safari Baboon Hiking Baboon

Kyk Uit Vir

Blou Apies
Blou Apies
Massa: Ongeveer 4 kg.
Lewensduur: 24 jaar.
Draagtyd: 7 maande.

Akkommodasie Keuses

Kothuise - met kombuis en bad
Kothuise - met kombuis en bad
Addisionele volwassene:
R340
Addisionele kind:
R170
Maksimum persone:
4 persone
 
R1170
2 persone ingesluit
Doen navraag nou »
Kothuis. Maksimum 4 persone. 1 Slaapkamer met 2 enkel beddens. 2 Slaapbanke in sitkamer. Waaier. Bad en toilet. Toegeruste kombuis. Geen uitsig. Toegeruste kombuis. Geen restaurant. Nie aanbeveel vir 4 volwassenes.
Kothuise - met kombuis, bad en stort
Kothuise - met kombuis, bad en stort
Addisionele volwassene:
R340
Addisionele kind:
R170
Maksimum persone:
5 persone
 
R2130
4 persone ingesluit
Doen navraag nou »
Maksimum 5 persone. Met of sonder uitsig. Waaier. 1 Slaapkamer met 3 enkel beddens. 1 Slaapkamer met 2 enkel beddens. Stort en toilet. Bad en toilet. Toegeruste kombuis. Geen restaurant.

Doen Nou Navraag

Naam
*
Vonkpos
*
Kontak Telefoonnommer
*
Arriveer
*
Vertrek
*
Volwassenes
*
Kinders
2-11 yrs
Akkommodasie
*
ENIGE KOMMENTAAR
Skakel ons gerus
Binne SA:
+27 21 465 7255
Kantoorure:
Maandae - Vrydae: 9:00vm - 5:00nm (GMT+2)
Doen Nou Navraag
Bespreek in Afrikaans of Nederlands
Vinnige terugvoering
Ervare liefhebber van die Krugerwildtuin tot u diens
Geen deposito nodig om bespreking te behou
Algemene Navrae
Vonkpos:
navrae@OomPaulSePark.co.za
Ons is daartoe verbind om u privaatheid te beskerm.
Bly in kontak
Besprekings
Kontak
© OomPaulSePark.co.za 2011