Tuis » Hoof Kampe » Krokodilbrug Ruskamp

Krokodilbrug Ruskamp

Die kamp is naby die Krokodilbrug-ingangshek, besoekers van Mosambiek maak veral gebruik van hierdie ingang. Die kamp is klein en die akkommodasie kyk uit oor die pragtige Krokodilrivier. Hier word leeus gewaarborg, daar is ‘n verskeidenheid leeutroppe in die omgewing met verskillende unieke vangstegnieke en gedragspatrone. Witrenosters en jagluiperds is volop

Ander Lekker Dinge

  • Vroegoggend- en laatmiddagritte op oop voertuie (3 ure)
  • Begeleide Staproetes
  • Brandstof
  • Swembad
Safari Baboon Hiking Baboon Petrol baboon Pool Baboon

Kyk Uit Vir

Jagluiperd
Jagluiperd
Kyk uit vir die jagluiperd, die liggaam is slank gebou en die kolle is ovaal/rond.
Hardloop Snelheid: 100 km/h.
Hoogte: Ongeveer 100 cm.
Massa: 50 kg.
Lewensduur: 15 ½ jaar.
Draagtyd: 3 maande, tot 4 kleintjies word gebore.

Akkommodasie Keuses

Kampering
Kampering
Addisionele volwassene:
R68
Addisionele kind:
R34
Maksimum persone:
6 persone
R225
2 persone ingesluit
Doen navraag nou »
Tente
Tente
Maksimum persone:
2 persone
R490
2 persone ingesluit
Doen navraag nou »
Rondawels
Rondawels
Addisionele volwassene:
R200
Addisionele kind:
R100
Maksimum persone:
3 persone
 
R1055
2 persone ingesluit
Doen navraag nou »

Doen Nou Navraag

Naam
*
Vonkpos
*
Kontak Telefoonnommer
*
Arriveer
*
Vertrek
*
Volwassenes
*
Kinders
2-11 yrs
Akkommodasie
*
ENIGE KOMMENTAAR
Skakel ons gerus
Binne SA:
+27 21 465 7255
Kantoorure:
Maandae - Vrydae: 9:00vm - 5:00nm (GMT+2)
Doen Nou Navraag
Bespreek in Afrikaans of Nederlands
Vinnige terugvoering
Ervare liefhebber van die Krugerwildtuin tot u diens
Geen deposito nodig om bespreking te behou
Algemene Navrae
Vonkpos:
navrae@OomPaulSePark.co.za
Ons is daartoe verbind om u privaatheid te beskerm.
Bly in kontak
Besprekings
Kontak
© OomPaulSePark.co.za 2011