Tuis » Hoof Kampe » Letaba Ruskamp

Letaba Ruskamp

Die kamp is reg langs die Letabarivier geleë en lê op die grens tussen die noorde en die suide van die wildtuin, ongeveer 52 km vanaf die Phalaborwahek.

 Die kamp is plant- en boomryk en is veral gewild onder kampeerders vir juis hierdie rede. Kyk uit vir olifante wat in die droeë rivierbedding rond drentel en as jy gelukkig is, sal jy ook soms bosbokkies sien wat sommer in die kamp wei! Die baie interessante Olifantuitstalsentrum, waar ondermeer skedels en olifantstande uitgestal word, is beslis die moeite werd om te besoek.

Ander Lekker Dinge

  • Vroegoggend- en laatmiddagritte op oop voertuie (3 ure)
  • Begeleide Staproetes
  • Restaurant
  • Brandstof
  • Swembad
  • Bank en poskantoor
  • Konferensiefasiliteite
  • Selfoon opvangs
Safari Baboon Hiking Baboon Eating baboon Petrol baboon Pool Baboon Conference Baboon

Kyk Uit Vir

Bosbokke
Bosbokke
Hoogte: 90 cm.
Massa: Plus minus 70 kg.
Lewensduur: 9 jaar.
Draagtyd: 6 - 7 maande.
Olifante
Olifant
Hoogte: Plus minus 320 cm.
Massa: Plus minus 6500 kg.
Lewensduur: 65 - 70 jaar.
Draagtyd: : 22 Maande.

Akkommodasie Keuses

Tente
Tente
Addisionele volwassene:
R130
Addisionele kind:
R65
Maksimum persone:
4 persone
R485
2 persone ingesluit
Doen navraag nou »
Safari tent met 2 of 4 enkelbeddens met beddegoed sonder stort en toilet. Waaier en yskas. Geen eetgerei. Gebruik algemene badkamers en kombuise.
Hutte
Hutte
Addisionele volwassene:
R130
Addisionele kind:
R65
Maksimum persone:
3 persone
R575
2 persone ingesluit
Doen navraag nou »
1 slaapkamer rondawel met 3 enkelbeddens gelee aan die buitelyn van die kamp. Opwasbak, yskas, lugverkoeling. Gebruik gemeenskaplike badkamers en kombuis.
Kampering
Kampering
Addisionele volwassene:
R68
Addisionele kind:
R34
Maksimum persone:
6 persone
R225
2 persone ingesluit
Doen navraag nou »
Kampeerplekstaanplek met of sonder kragpunt.
Rondawels - met stort en toilet
Rondawels - met stort en toilet
Maksimum persone:
2 persone
 
R880
2 persone ingesluit
Doen navraag nou »
1 slaapkamer rondawel met 2 of 3 enkel beddens, stort en toilet. Lugverkoeling en yskas. Geen eetgerei, gebruik gemeenskaplike kombuis.
Rondawels - met toegeruste kombuis
Rondawels - met toegeruste kombuis
Addisionele volwassene:
R200
Addisionele kind:
R100
Maksimum persone:
3 persone
 
R950
2 persone ingesluit
Doen navraag nou »
1 slaapkamer rondawel met 2 of 3 enkelbeddens, stort en toilet. Lugverkoeling, yskas, 2-plaat stoof en eetgerei.
Rondawel - grenslyn
Rondawels - grensdraad
Addisionele volwassene:
R200
Addisionele kind:
R100
Maksimum persone:
3 persone
 
R1065
2 persone ingesluit
Doen navraag nou »
1 slaapkamer rondawel met 2 of 3 enkelbeddens, gelee aan die buitelyn van die kamp. Stort en toilet. Lugverkoeling, 2-plaat stoof, en eetgerei. Rondawel met 2 enkelbeddens het lugverkoeling en yskas. Geen eetgerei, gebruik gemeenskaplike kombuis.
Familie kothuise
Kothuise
Addisionele volwassene:
R340
Addisionele kind:
R170
Maksimum persone:
6 persone
 
R1820
4 persone ingesluit
Doen navraag nou »
2 aparte slaapkamers met 3 beddens elk met eie badkamers, stort, bad en toilet. Lugverkoeling en toegeruste kombuis.
Gastehuise
Fish Eagle Gastehuis
Addisionele volwassene:
R580
Addisionele kind:
R290
Maksimum persone:
9 persone
 
R3400
4 persone ingesluit
Doen navraag nou »
4 aparte slaapkamers met 2 beddens elk. 4 badkamers met stort, bad en toilet. Lugverkoeling en toegeruste kombuis.

Doen Nou Navraag

Naam
*
Vonkpos
*
Kontak Telefoonnommer
*
Arriveer
*
Vertrek
*
Volwassenes
*
Kinders
2-11 yrs
Akkommodasie
*
ENIGE KOMMENTAAR
Skakel ons gerus
Binne SA:
+27 21 465 7255
Kantoorure:
Maandae - Vrydae: 9:00vm - 5:00nm (GMT+2)
Doen Nou Navraag
Bespreek in Afrikaans of Nederlands
Vinnige terugvoering
Ervare liefhebber van die Krugerwildtuin tot u diens
Geen deposito nodig om bespreking te behou
Algemene Navrae
Vonkpos:
navrae@OomPaulSePark.co.za
Ons is daartoe verbind om u privaatheid te beskerm.
Bly in kontak
Besprekings
Kontak
© OomPaulSePark.co.za 2011