Tuis » Satelliet Kampe » Malelane Satellietkamp

Malelane Satellietkamp

Die kamp is uniek in die opsig dat dit op die grens van die suidelike deel van die Park geleë is. Die groen suikkerrietlanderye van buurplase in die omgewing en die natuurlike bosveld van die park, word geskei deur die Krokodilrivier. Daar is slegs vier 4 bed en 1 drie bed rondawels asook 17 kampeerplekke. ‘n Klein kampie wat ideaal is vir groepe om saam te trek en ook die ideale oornagstop vir gaste wat oppad Mosambiek toe is.

Kyk Uit Vir

Wildehonde
Wildehonde
Kyk uit vir wildehonde – jag in troppe.
Hoogte: Ongeveer 60 - 75 cm.
Massa: 25 kg.
Lewensduur: 10 jaar.
Draagtyd: 2 maande - 2-6 kleintjies word in die winter gebore.

Akkommodasie Keuses

Kampering
Kampering
Addisionele volwassene:
R68
Addisionele kind:
R34
Maksimum persone:
6 persone
R225
2 persone ingesluit
Doen navraag nou »
Kampering met kragpunte. Maksimum 6 peronse. Geen restaurant.
Rondawels
Rondawels
Addisionele volwassene:
R186
Addisionele kind:
R93
Maksimum persone:
4 persone
 
R945
2 persone ingesluit
Doen navraag nou »
Rondawel met 3 of 4 enkel beddens. Lugverkoeling. Yskas en eetgerei. Stort en toilet. Algemende kombuis. Geen restaurant

Doen Nou Navraag

Naam
*
Vonkpos
*
Kontak Telefoonnommer
*
Arriveer
*
Vertrek
*
Volwassenes
*
Kinders
2-11 yrs
Akkommodasie
*
ENIGE KOMMENTAAR
Skakel ons gerus
Binne SA:
+27 21 465 7255
Kantoorure:
Maandae - Vrydae: 9:00vm - 5:00nm (GMT+2)
Doen Nou Navraag
Bespreek in Afrikaans of Nederlands
Vinnige terugvoering
Ervare liefhebber van die Krugerwildtuin tot u diens
Geen deposito nodig om bespreking te behou
Algemene Navrae
Vonkpos:
navrae@OomPaulSePark.co.za
Ons is daartoe verbind om u privaatheid te beskerm.
Bly in kontak
Besprekings
Kontak
© OomPaulSePark.co.za 2011