Tuis » Satelliet Kampe » Maroela Satellietkamp

Maroela Satellietkamp

Slegs twee kilometer oos van Orpen kamp is Maroelakamp geleë. Een van 2 kampe wat slegs vir kampeerders uitgelê is. Daar is 24 staanplekke met algemene kombuis- en ablusiegeriewe. Besoekers kan hulleself verlustig in die verskeidenheid diere wat die watergat besoek wat reg langs die omheining van die kamp geleë is. Vroegoggendstappe en wildritte word aangebied vanaf Orpen kamp.

Ander Lekker Dinge

  • Vroegoggend- en laatmiddagritte op oop voertuie (3 ure)
  • Begeleide Staproetes
Safari Baboon Hiking Baboon

Kyk Uit Vir

Bosnagapies
Bosnagapies

Akkommodasie Keuses

Kampering
Kampering
Addisionele volwassene:
R68
Addisionele kind:
R34
Maksimum persone:
6 persone
R225
2 persone ingesluit
Doen navraag nou »
Kampering met kragpunte. Maksimum 6 persone. Bespreek in by Orpen.

Doen Nou Navraag

Naam
*
Vonkpos
*
Kontak Telefoonnommer
*
Arriveer
*
Vertrek
*
Volwassenes
*
Kinders
2-11 yrs
Akkommodasie
*
ENIGE KOMMENTAAR
Skakel ons gerus
Binne SA:
+27 21 465 7255
Kantoorure:
Maandae - Vrydae: 9:00vm - 5:00nm (GMT+2)
Doen Nou Navraag
Bespreek in Afrikaans of Nederlands
Vinnige terugvoering
Ervare liefhebber van die Krugerwildtuin tot u diens
Geen deposito nodig om bespreking te behou
Algemene Navrae
Vonkpos:
navrae@OomPaulSePark.co.za
Ons is daartoe verbind om u privaatheid te beskerm.
Bly in kontak
Besprekings
Kontak
© OomPaulSePark.co.za 2011