Tuis » Hoof Kampe » Mopani Ruskamp

Mopani Ruskamp

Hierdie kamp is vernoem na die Mopaniveld en is geleë langs die Pioneerdam. Een van die grootste en moontlik die mees gefotografeerde kremetartboom staan hier met sy wortels diep in die grond van Afrika. Mopani is ‘n groot en moderne kamp en diegene wat van hulle gerief hou, sal absoluut tuis voel. Die ontvangsarea, restaurant en dameskroeg is op die walle van die Pioneerdam gebou met ‘n pragtige uitsig vanaf die kuierdek. Mopanikamp is 74km vanaf Phalaborwahek.

Ander Lekker Dinge

  • Vroegoggend- en laatmiddagritte op oop voertuie (3 ure)
  • Begeleide Staproetes
  • Restaurant
  • Brandstof
  • Swembad
  • Konferensiefasiliteite
Safari Baboon Hiking Baboon Eating baboon Petrol baboon Pool Baboon Conference Baboon

Kyk Uit Vir

Basterhartbeeste
Basterhartbees
Hoogte: Ongeveer 120 cm.
Massa: Plus minus 160 kg.
Lewensduur: 20 jaar.
Draagtyd: : 8 - 9 maande.

Akkommodasie Keuses

Rondawel
Rondawels
Addisionele volwassene:
R200
Addisionele kind:
R100
Maksimum persone:
4 persone
 
R1045
2 persone ingesluit
Doen navraag nou »
Met uitsig. 1 slaapkamer eenheid met 2 enkelbeddens plus slaapbank, stort en toilet. Lugverkoeling, yskas, 2-plaat stoof, opwasbak en eetgerei.
Kothuise
Kothuise
Addisionele volwassene:
R340
Addisionele kind:
R170
Maksimum persone:
6 persone
 
R1700
4 persone ingesluit
Doen navraag nou »
3 slaapkamer eenheid met 2 enkelbeddens elk. Aparte toilet. 1 Badkamer met stort en toilet, 2de badkamer met stort en bad. 2 Slaapkamers met lugverkoeling, 3rde slaapkamer met dakwaaier. Toegeruste kombuis.
Gastehuise
Xanatseni Gastehuis
Addisionele volwassene:
R580
Addisionele kind:
R290
Maksimum persone:
8 persone
 
R3300
4 persone ingesluit
Doen navraag nou »
1 Slaapkamer met dubbelbed, 3 slaapkamers elk met 2 enkelbeddens. 4 Badkamers met stort, bad en toilet. Toegeruste kombuis.

Doen Nou Navraag

Naam
*
Vonkpos
*
Kontak Telefoonnommer
*
Arriveer
*
Vertrek
*
Volwassenes
*
Kinders
2-11 yrs
Akkommodasie
*
ENIGE KOMMENTAAR
Skakel ons gerus
Binne SA:
+27 21 465 7255
Kantoorure:
Maandae - Vrydae: 9:00vm - 5:00nm (GMT+2)
Doen Nou Navraag
Bespreek in Afrikaans of Nederlands
Vinnige terugvoering
Ervare liefhebber van die Krugerwildtuin tot u diens
Geen deposito nodig om bespreking te behou
Algemene Navrae
Vonkpos:
navrae@OomPaulSePark.co.za
Ons is daartoe verbind om u privaatheid te beskerm.
Bly in kontak
Besprekings
Kontak
© OomPaulSePark.co.za 2011