Tuis » Hoof Kampe » Onder Sabie Ruskamp

Onder Sabie Ruskamp

Onder-Sabie kamp en omgewing is sekerlik een van die beste wildareas en gewildste kamp in die Park. Bespreek vroegtydig om teleurstelling te voorkom! Die kamp lê op die oewers van die Sabierivier wat een van die min standhoudende riviere in die park is. Sommige van die akkommodasie word tans opgegradeer. Die hoofkompleks is pragtig geleë met ‘n groot kuier-dek wat oor die rivier uitkyk. Die kamp is ‘n lus vir die oog met groot vyebome, grasperke en is baie boomryk. Onder-Sabie is natuurlik ook baie gewild onder kampeerders. Die kamp is 34km vanaf Krokodilbrughek.

Ander Lekker Dinge

  • Vroegoggend- en laatmiddagritte op oop voertuie (3 ure)
  • Begeleide Staproetes
  • Restaurant
  • Brandstof
  • Swembad
Safari Baboon Hiking Baboon Eating baboon Petrol baboon Pool Baboon

Kyk Uit Vir

Witrenoster
Witrenoster
Kyk uit vir die Witrenoster wat gekenmerk word deur sy plat, breë bolip en nie noodwendig deur sy ligte kleur nie.
Hoogte: Ongeveer 160 cm.
Massa: 3500 kg.
Lewensduur: 45 jaar.
Draagtyd: 18 maande.

Akkommodasie Keuses

Kampering
Kampering
Addisionele volwassene:
R68
Addisionele kind:
R34
Maksimum persone:
6 persone
R225
2 persone ingesluit
Doen navraag nou »
Kampeerstaanplek met kragpunt. Maksimum 6 persone.
Hutte
Hutte
Addisionele volwassene:
R130
Addisionele kind:
R65
Maksimum persone:
5 persone
R455
2 persone ingesluit
Doen navraag nou »
Hut met 2 of 5 enkelbeddens. Lugverkoeling en yskas. Gebruik algemene kombuis en ablusie geriewe.
Rondawels - met stort en toilet
Rondawels - met stort en toilet
Maksimum persone:
2 persone
 
R960
2 persone ingesluit
Doen navraag nou »
Rondawel met 2 enkelbeddens, lugverkoeling en yskas. Stort en toilet. Geen eetgerei.
Rondawels - met toegeruste kombuis
Rondawels - met toegeruste kombuis
Addisionele volwassene:
R200
Addisionele kind:
R100
Maksimum persone:
3 persone
 
R1020
2 persone ingesluit
Doen navraag nou »
Rondawel met 2 enkelbeddens, grens aan buitelyn van die kamp. Lugverkoeling met stort en toilet. 2-Plaat stoof, opwasbak, yskas en eetgerei.
Rondawels - grenslyn
Rondawels - grenslyn
Addisionele volwassene:
R200
Addisionele kind:
R100
Maksimum persone:
3 persone
 
R1055
2 persone ingesluit
Doen navraag nou »
Rondawel met 2 enkelbeddens, lugverkoeling, yskas. Stort en toilet. Geen eetgerei. Grens aan die buitelyn van die kamp.
Tente
Tente
Maksimum persone:
2 persone
 
R820
2 persone ingesluit
Doen navraag nou »
Toegeruste safari tent met 2 enkel beddens. Yskas, toegeruste kombuisie met eetgerei. Stort en toilet. Dakwaaier (Naby grenslyn ligging opsioneel). Geen ekstra persone word toegelaat.
Familie kothuise
Familie Kothuise
Addisionele volwassene:
R340
Addisionele kind:
R170
 
R1745
4 persone ingesluit
Doen navraag nou »
Maksimum 4 persone. Grenslyn met uitsig. 2 Slaapkamers met 2 enkelbeddens elk. 2 Badkamers. Kombuisie met eetgerei. Lugverkoeling.
Gastehuise
Gastehuise
Addisionele volwassene:
R580
Addisionele kind:
R290
Maksimum persone:
8 persone
 
R3300
4 persone ingesluit
Doen navraag nou »
Maksimum 8 persone. Lugverkoeling. 3 Slaapkmers met 2 enkelbeddens elk. Stort en toilet, 1 van die badkamers is toeganklik vir gestremde persone.

Doen Nou Navraag

Naam
*
Vonkpos
*
Kontak Telefoonnommer
*
Arriveer
*
Vertrek
*
Volwassenes
*
Kinders
2-11 yrs
Akkommodasie
*
ENIGE KOMMENTAAR
Skakel ons gerus
Binne SA:
+27 21 465 7255
Kantoorure:
Maandae - Vrydae: 9:00vm - 5:00nm (GMT+2)
Doen Nou Navraag
Bespreek in Afrikaans of Nederlands
Vinnige terugvoering
Ervare liefhebber van die Krugerwildtuin tot u diens
Geen deposito nodig om bespreking te behou
Algemene Navrae
Vonkpos:
navrae@OomPaulSePark.co.za
Ons is daartoe verbind om u privaatheid te beskerm.
Bly in kontak
Besprekings
Kontak
© OomPaulSePark.co.za 2011