Tuis » Hoof Kampe » Orpen Ruskamp

Orpen Ruskamp

Die kamp is vernoem na Eileen Orpen wat 24,528 hektaar grond aan die Wildtuin geskenk het. Die kamp is in ‘n goeie wildarea en is geleë by die Orpen-hek - ideaal vir jou eerste nag oppad na die noordelike gedeelte van die Wildtuin om ‘n ruskansie te neem. Orpen is ‘n klein intieme kampie en die 5-ster akkommodasie is ‘n absolute verrassing! Die 12 wooneenhede is ver van die besige hek geleë en maak dus geen inbraak op mens se privaatheid nie. Die ideale kamp vir familie en vriende om ‘n spesiale geleentheid te vier.

Ander Lekker Dinge

  • Vroegoggend- en laatmiddagritte op oop voertuie (3 ure)
  • Begeleide Staproetes
  • Brandstof
Safari Baboon Hiking Baboon Petrol baboon

Kyk Uit Vir

Blouwildebees
Blouwildebees
Kyk uit vir die Blouwildebees, siestog, ook maar minder mooi!
Hoogte: Ongeveer 135 cm.
Massa: 240 kg.
Lewensduur: 20 jaar.
Draagtyd: 8 ½ maande.

Akkommodasie Keuses

Rondawels
Rondawels
Addisionele volwassene:
R200
Addisionele kind:
R100
Maksimum persone:
2 persone
 
R985
2 persone ingesluit
Doen navraag nou »
Rondawel met 2 enkelbeddens. Lugverkoeling. Yskas, 2-plaat stoof en eetgerei. Stort en toilet. Geen ekstra persone toegelaat. Geen restaurant.
Kothuise
Kothuise
Addisionele volwassene:
R314
Addisionele kind:
R157
Maksimum persone:
6 persone
 
R1595
4 persone ingesluit
Doen navraag nou »
Kothuis. Maksimum 6 persone. 2 Slaapkamers, elk met 3 enkelbeddens. Stort en toilet. Bad en stort. Toegeruste kombuis. Geen restauarant.

Doen Nou Navraag

Naam
*
Vonkpos
*
Kontak Telefoonnommer
*
Arriveer
*
Vertrek
*
Volwassenes
*
Kinders
2-11 yrs
Akkommodasie
*
ENIGE KOMMENTAAR
Skakel ons gerus
Binne SA:
+27 21 465 7255
Kantoorure:
Maandae - Vrydae: 9:00vm - 5:00nm (GMT+2)
Doen Nou Navraag
Bespreek in Afrikaans of Nederlands
Vinnige terugvoering
Ervare liefhebber van die Krugerwildtuin tot u diens
Geen deposito nodig om bespreking te behou
Algemene Navrae
Vonkpos:
navrae@OomPaulSePark.co.za
Ons is daartoe verbind om u privaatheid te beskerm.
Bly in kontak
Besprekings
Kontak
© OomPaulSePark.co.za 2011