Tuis » Hoof Kampe » Pretoriuskop Ruskamp

Pretoriuskop Ruskamp

Die oudste kamp in die Krugerwildtuin en word deur talle besoekers as die vriendelikste en skoonste kamp beskryf. Die rondawels is in sirkels gebou wat ‘n intieme atmosfeer skep met bekostigbare akkommodasie wat almal se sak sal pas. Kyk gerus uit vir die unieke blommerangskikkings bo-op die petrolpompe wanneer jy weer die motor volmaak. Pretoriuskop is 9km vanaf Numbihek.

Ander Lekker Dinge

  • Vroegoggend- en laatmiddagritte op oop voertuie (3 ure)
  • Begeleide Staproetes
  • Restaurant
  • Brandstof
  • Swembad
Safari Baboon Hiking Baboon Eating baboon Petrol baboon Pool Baboon

Kyk Uit Vir

Swartrenoster
Swartrenoster
Kyk uit vir die Swartrenoster met sy gepunte bolip en donker grys kleur.
Hoogte: Ongeveer 160 cm.
Massa: 1000 - 2000 kg.
Lewensduur: 45 jaar.

Akkommodasie Keuses

Kampering
Kampering
Addisionele volwassene:
R68
Addisionele kind:
R34
Maksimum persone:
6 persone
R225
2 persone ingesluit
Doen navraag nou »
Kampeerstaanplek met kragpunt. Maksimum 6 persone.
Hutte
Hutte
Addisionele volwassene:
R130
Addisionele kind:
R65
Maksimum persone:
6 persone
R465
2 persone ingesluit
Doen navraag nou »
Hut met 2 of 6 enkelbeddens. . Lugverkoeling en yskas. Geen eetgerei. Gebruik gemeenskaplike badkamers en ablusiegeriewe.
Rondawels - met stort en toilet
Rondawels - met stort en toilet
Addisionele volwassene:
R200
Addisionele kind:
R100
Maksimum persone:
4 persone
 
R900
2 persone ingesluit
Doen navraag nou »
Rondawel. 2 Slaapkamers met 3 enkelbeddens. 1 Badkamer met bad of stort (samestelling van slaapgeriewe kan van rondawel tot rondawel verskil). Lugverkoeling. Yskas. Geen eetgerei, gebruik gemeenskaplike kombuis.
Rondawels - met kombuis geriewe
Rondawels - met kombuisgeriewe
Addisionele volwassene:
R200
Addisionele kind:
R100
Maksimum persone:
4 persone
 
R1100
2 persone ingesluit
Doen navraag nou »
1 of 2 slaapkmer rondawel met ‘n dubbelbed. Stort en toilet. Lugverkoeling, yskas, 2-plaat stoof en eetgerei, met of sonder 2 stoele en koffietafel.
Familie Kothuise
Familie Kothuise
Addisionele volwassene:
R340
Addisionele kind:
R170
Maksimum persone:
6 persone
 
R1800
4 persone ingesluit
Doen navraag nou »
Familie kothuis. Maksimum 6 persone. 1 Slaapkamer met ‘n dubbelbed. 1 Slaapkamer met 2 enkel beddens. Lugverkoeling. Stort en Toilet. Toegeruste kombuis.
Gastehuise
Gastehuise
Addisionele volwassene:
R580
Addisionele kind:
R290
Maksimum persone:
16 persone
 
R3400
4 persone ingesluit
Doen navraag nou »
Maksimum 16 persone. 4 Losstaande eenhede elk met 2 enkelbeddens en 2 slaapbanke. Elke eenheid het ‘n bad, stort en toilet. Lugverkoeling. Toegeruste kombuis.

Doen Nou Navraag

Naam
*
Vonkpos
*
Kontak Telefoonnommer
*
Arriveer
*
Vertrek
*
Volwassenes
*
Kinders
2-11 yrs
Akkommodasie
*
ENIGE KOMMENTAAR
Skakel ons gerus
Binne SA:
+27 21 465 7255
Kantoorure:
Maandae - Vrydae: 9:00vm - 5:00nm (GMT+2)
Doen Nou Navraag
Bespreek in Afrikaans of Nederlands
Vinnige terugvoering
Ervare liefhebber van die Krugerwildtuin tot u diens
Geen deposito nodig om bespreking te behou
Algemene Navrae
Vonkpos:
navrae@OomPaulSePark.co.za
Ons is daartoe verbind om u privaatheid te beskerm.
Bly in kontak
Besprekings
Kontak
© OomPaulSePark.co.za 2011