Tuis » Hoof Kampe » Punda Maria Ruskamp

Punda Maria Ruskamp

Punda Maria is in die mees noordelike gedeelte van die wildtuin geleë. Die ruskamp is ongeveer 8 km vanaf Punda Mariahek in die sandveld gedeelte wat beskryf word as die botaniese tuin van die Wildtuin. Daar is verskeie plantspesies wat slegs in hierdie area voorkom soos die rare koorsboomwoud - gaan kyk gerus! Voëlkykers moet tog nie die Mahonie 25km sirkelroete om die kamp misloop nie asook die piekniekarea by Pafuri. Punda Maria is 'n kleinerige kampie wat bydra tot 'n gesellige intieme atmosfeer. Punda Maria is 10km vanaf die Punda Mariahek.

Ander Lekker Dinge

  • Vroegoggend- en laatmiddagritte op oop voertuie (3 ure)
  • Begeleide Staproetes
  • Restaurant
  • Brandstof
  • Swembad
  • Selfoon opvangs
Safari Baboon Hiking Baboon Eating baboon Petrol baboon Pool Baboon

Kyk Uit Vir

Njala
Njala
Hoogte: 105 cm.
Massa: Plus minus 130 kg.
Lewensduur: 8 jaar.
Draagtyd: 6 maande.

Akkommodasie Keuses

Kampering
Kampering
Addisionele volwassene:
R68
Addisionele kind:
R34
Maksimum persone:
6 persone
R215
2 persone ingesluit
Doen navraag nou »
Kampeerstaanplek met kragpunt.
Tente
Tente
Maksimum persone:
2 persone
 
R890
2 persone ingesluit
Doen navraag nou »
Safari tent met 2 enkelbeddens, stort + toilet. Dakwaaier. Toegeruste kombuis op stoep.
Rondawels - met stort en toilet
Rondawels - met stort en toilet
Maksimum persone:
2 persone
 
R800
2 persone ingesluit
Doen navraag nou »
1 slaapkamer rondawel met 2 enkelbeddens, stort en toilet. Lugverkoeling en yskas. Geen eetgerei, gebruik gemeenskaplike kombuis.
Rondawels - met toegeruste kombuis
Rondawels - met toegeruste kombuis
Addisionele volwassene:
R200
Addisionele kind:
R100
Maksimum persone:
3 persone
 
R940
2 persone ingesluit
Doen navraag nou »
1 slaapkamer rondwel met 3 enkelbeddens, stort en toilet. Lugverkoeling, yskas, 2-plaat stoof en eetgerei.
Familie Kothuise
Kothuise
Addisionele volwassene:
R340
Addisionele kind:
R170
Maksimum persone:
6 persone
 
R1815
4 persone ingesluit
Doen navraag nou »
2 Aparte slaapkamers met 2 enkelbeddens, elk met eie badkamer. 3rde Slaapkamer met dubbelbed en badkamer. Lugverkoeling, toegeruste kombuis. DSTV met beperkte kanale.

Doen Nou Navraag

Naam
*
Vonkpos
*
Kontak Telefoonnommer
*
Arriveer
*
Vertrek
*
Volwassenes
*
Kinders
2-11 yrs
Akkommodasie
*
ENIGE KOMMENTAAR
Skakel ons gerus
Binne SA:
+27 21 465 7255
Kantoorure:
Maandae - Vrydae: 9:00vm - 5:00nm (GMT+2)
Doen Nou Navraag
Bespreek in Afrikaans of Nederlands
Vinnige terugvoering
Ervare liefhebber van die Krugerwildtuin tot u diens
Geen deposito nodig om bespreking te behou
Algemene Navrae
Vonkpos:
navrae@OomPaulSePark.co.za
Ons is daartoe verbind om u privaatheid te beskerm.
Bly in kontak
Besprekings
Kontak
© OomPaulSePark.co.za 2011