Tuis » Hoof Kampe » Satara Ruskamp

Satara Ruskamp

Satara is sentraal geleë, leeuwêreld en beslis een van die redes waarom hierdie kamp so gewild is. Meeste besoekers spandeer 'n paar dae hier omdat dit maklik is om noord en suid te beweeg. Wild is volop as gevolg van die oop ruimtes in die omgewing. Satara is ‘n groot kamp en is so ontwerp dat die rondawels sirkels vorm wat ‘n gesellige atmosfeer skep. Veral saans na 'n dag op die pad wanneer kampeerders saam ‘n vleisie braai en nuwe vriende maak! Satara is 48km van die Orpenhek

.

Ander Lekker Dinge

  • Vroegoggend- en laatmiddagritte op oop voertuie (3 ure)
  • Begeleide Staproetes
  • Restaurant
  • Brandstof
  • Swembad
Safari Baboon Hiking Baboon Eating baboon Petrol baboon Pool Baboon

Kyk Uit Vir

Leeus
Leeus
Hoogte: Ongeveer 100 cm.
Massa: Plus minus 200 kg.
Lewensduur: 20 jaar.
Draagtyd: 3 ½ maande, Van 2 tot 5 kleintjies word in die lente gebore.

Akkommodasie Keuses

Kampering
Kampering
Addisionele volwassene:
R68
Addisionele kind:
R34
Maksimum persone:
6 persone
R225
2 persone ingesluit
Doen navraag nou »
Kampeerplekstaanplek met of sonder kragpunt.
Rondawels - met stort en toilet
Rondawels - met stort en toilet
Maksimum persone:
2 persone
 
R950
2 persone ingesluit
Doen navraag nou »
1 slaapkamer rondawel met 2 enkelbeddens, stort en toilet. Lugverkoeling en yskas. Geen eetgerei, gebruik gemeenskaplike kombuis.
Rondawels - met toegeruste kombuis
Rondawels - met toegeruste kombuis
Addisionele volwassene:
R200
Addisionele kind:
R100
Maksimum persone:
3 persone
 
R1060
2 persone ingesluit
Doen navraag nou »
Rondawel met 2 of 3 enkelbeddens, stort en toilet. Lugverkoeling, yskas, 2-plaat stoof en eetgerei.
Rondawels - grenslyn
Rondawels - grensdraad
Maksimum persone:
2 persone
 
R1095
2 persone ingesluit
Doen navraag nou »
Kothuise
Kothuise
Addisionele volwassene:
R340
Addisionele kind:
R170
Maksimum persone:
6 persone
 
R1850
4 persone ingesluit
Doen navraag nou »
Slaapkamer met 3 enkelbeddens, stort en toilet. 2de Slaapkamer met 2 met enkelbeddens of n dubbel en n enkel asook n bad en toilet. Lugverkoeling. Toegeruste kombuis.
Gastehuise
Gastehuise
Addisionele volwassene:
R580
Addisionele kind:
R290
Maksimum persone:
9 persone
 
R3400
4 persone ingesluit
Doen navraag nou »
Slaapkamers met enkelbeddens. Badkamers met stort, bad en toilet. Lugverkoeling.

Doen Nou Navraag

Naam
*
Vonkpos
*
Kontak Telefoonnommer
*
Arriveer
*
Vertrek
*
Volwassenes
*
Kinders
2-11 yrs
Akkommodasie
*
ENIGE KOMMENTAAR
Skakel ons gerus
Binne SA:
+27 21 465 7255
Kantoorure:
Maandae - Vrydae: 9:00vm - 5:00nm (GMT+2)
Doen Nou Navraag
Bespreek in Afrikaans of Nederlands
Vinnige terugvoering
Ervare liefhebber van die Krugerwildtuin tot u diens
Geen deposito nodig om bespreking te behou
Algemene Navrae
Vonkpos:
navrae@OomPaulSePark.co.za
Ons is daartoe verbind om u privaatheid te beskerm.
Bly in kontak
Besprekings
Kontak
© OomPaulSePark.co.za 2011