Tuis » Bosveld Kampe » Shimuwini Bosveldkamp

Shimuwini Bosveldkamp

Shimuwini is ‘n Shangaanwoord wat beteken “plek van die kremetartbome” en is naby die Letabarivier geleë, omring deur ‘n hele groep van hierdie reuse bome. Daar word vermoed dat een van die bome tussen 2 000 en 3,000 jaar oud is. Shimuwini is die modernste bosveldkamp en is herbou na die vloede wat in 2000 die Park getref het. Die akkommodasie bestaan uit 4 en 6 bed eenhede. Sonsondergangritte wat 3 ure duur asook nagritte van 2 ure word hier aangebied. Die vroegoggendstappe saam ‘n veldwagter is ‘n ervaring wat nie misgeloop moet word nie. Bespreek vroegtydig om teleurstelling te voorkom. Daar is ook ‘n voëlskuiling in die kamp geleë. Shimuwini is 50km vanaf die Phalaborwa hek.

Ander Lekker Dinge

  • Vroegoggend- en laatmiddagritte op oop voertuie (3 ure)
  • Begeleide Staproetes
Safari Baboon Hiking Baboon

Kyk Uit Vir

Elande
Elande
Kyk uit vir die Elande, die grootste boksoort in die wereld.
Hoogte: Ongeveer 170 cm.
Massa: 650 kg.
Lewensduur: 12 jaar.
Draagtyd: Sodra ‘n vers begin teel, werp sy gereeld elke nege maande ‘n enkele kalf.

Akkommodasie Keuses

Kothuise
Kothuise
Addisionele volwassene:
R340
Addisionele kind:
R170
Maksimum persone:
6 persone
 
R1780
4 persone ingesluit
Doen navraag nou »
Kothuis. Maksimum 4 of 6 persone. 3 Slaapkamers met 2 enkel beddens elk (Slaap geriewe het verskillende opsies). Waaier. Stort, bad en toilet. Toegersute kombuis. Geen restaurant.

Doen Nou Navraag

Naam
*
Vonkpos
*
Kontak Telefoonnommer
*
Arriveer
*
Vertrek
*
Volwassenes
*
Kinders
2-11 yrs
Akkommodasie
*
ENIGE KOMMENTAAR
Skakel ons gerus
Binne SA:
+27 21 465 7255
Kantoorure:
Maandae - Vrydae: 9:00vm - 5:00nm (GMT+2)
Doen Nou Navraag
Bespreek in Afrikaans of Nederlands
Vinnige terugvoering
Ervare liefhebber van die Krugerwildtuin tot u diens
Geen deposito nodig om bespreking te behou
Algemene Navrae
Vonkpos:
navrae@OomPaulSePark.co.za
Ons is daartoe verbind om u privaatheid te beskerm.
Bly in kontak
Besprekings
Kontak
© OomPaulSePark.co.za 2011