Tuis » Bosveld Kampe » Sirheni Bosveldkamp

Sirheni Bosveldkamp

Sirheni is geleë in die verre noorde van die wildtuin langs die Sirheni dam. Die akkommodasie kyk uit oor die dam wat verskeie diere en voëls lok. As jy gelukkig is behoort jy ook die luiperd te sien wat gereeld daar kom water drink. Besoekers word gereeld wakker met die gebrul en gelag van leeus en hyenas van die dam se kant, na ‘n nag van vangste! Vroegoggendstappe saam met veldwagters wat 3 ure duur en nagritte wat 2 ure duur word hier aangebied. Akkommodasie gewys is daar 4 en 6 bed eenhede en ‘n gesellige gesamentlike braaifasiliteit wat oor die dam uitkyk. Hier kan ‘n mens nou letterlik ‘n hond uit ‘n bos kuier saam met vriende. Daar is ook twee voëlskuilings binne die kamp geleë.

Ander Lekker Dinge

  • Vroegoggend- en laatmiddagritte op oop voertuie (3 ure)
  • Begeleide Staproetes
Safari Baboon Hiking Baboon

Kyk Uit Vir

Luiperde
Luiperd
Kyk uit vir die Luiperd, die kolle is onderbroke en rosetvormig, die liggaamsbou is kort, stewig en katagtig met a masiewe kop.
Hoogte: Ongeveer 60 cm.
Massa: 60 kg.
Lewensduur: 21 jaar.
Draagtyd: 3 maande, tot 3 kleintjies word gebore.

Akkommodasie Keuses

Kothuise
Kothuise
Addisionele volwassene:
R340
Addisionele kind:
R170
Maksimum persone:
6 persone
 
R1675
4 persone ingesluit
Doen navraag nou »
Kothuis. Maksimum 4 of 6 persone. 1 Slaapkamer met 2 enkel beddens. 1 Slaapkamer met ‘n dubbel bed. 2 Slaapbanke in sitkamer. Waaier. 1 Stort en toilet. 1 Bad en toilet. Toegeruste kombuis. Geen elektriese punte. Geen restaurant.

Doen Nou Navraag

Naam
*
Vonkpos
*
Kontak Telefoonnommer
*
Arriveer
*
Vertrek
*
Volwassenes
*
Kinders
2-11 yrs
Akkommodasie
*
ENIGE KOMMENTAAR
Skakel ons gerus
Binne SA:
+27 21 465 7255
Kantoorure:
Maandae - Vrydae: 9:00vm - 5:00nm (GMT+2)
Doen Nou Navraag
Bespreek in Afrikaans of Nederlands
Vinnige terugvoering
Ervare liefhebber van die Krugerwildtuin tot u diens
Geen deposito nodig om bespreking te behou
Algemene Navrae
Vonkpos:
navrae@OomPaulSePark.co.za
Ons is daartoe verbind om u privaatheid te beskerm.
Bly in kontak
Besprekings
Kontak
© OomPaulSePark.co.za 2011