Tuis » Bosveld Kampe » Talamati Bosveldkamp

Talamati Bosveldkamp

Talamati is geleë in die sentrale gedeelte van die wildtuin in die Satara omgewing in ‘n plat vallei. Hierdie omgewing maak dit dus makliker om wild te gewaar en veral groot troppe bontkwagga (zebra) en blouwildebeeste is altyd teenwoordig. Die veld is ruig regdeur die jaar as gevolg van die kleigrond wat die klammigheid behou. Die akkommodasie bestaan uit 4 en 6 bed eenhede. Sonsondergang en vroegoggendritte word aangebied wat 3 ure duur. Vroegoggendstappe saam met ‘n veldwagter word ook aangebied. Bespreek die aktiwiteite vooraf om teleurstelling te voorkom. Talamati is 30km vanaf Orpenhek.

Ander Lekker Dinge

  • Vroegoggend- en laatmiddagritte op oop voertuie (3 ure)
  • Begeleide Staproetes
Safari Baboon Hiking Baboon

Kyk Uit Vir

Bontkwagga
Bontkwagga
Kyk uit vir die Bontkwagga. Die bontkwagga se strepe strek tot om die pens met duidelike skaduwee-strepe tussen-in.
Hoogte: Ongeveer 130 cm.
Massa: 300 - 400 kg.
Lewensduur: 35 jaar.

Akkommodasie Keuses

Kothuise
Kothuise
Addisionele volwassene:
R340
Addisionele kind:
R170
Maksimum persone:
6 persone
 
R2120
4 persone ingesluit
Doen navraag nou »
Kothuis. Maksimum 6 persone. 1 Slaapkamer met 2 enkel beddens. (Optioneel: 1 Slaapkamer met ‘n dubbel bed. Dubbel slaapbank in sitkamer). Stort en toilet. Stort, bad en toilet. Toegeruste kombuis. Geen stoep. Geen restaurant.

Doen Nou Navraag

Naam
*
Vonkpos
*
Kontak Telefoonnommer
*
Arriveer
*
Vertrek
*
Volwassenes
*
Kinders
2-11 yrs
Akkommodasie
*
ENIGE KOMMENTAAR
Skakel ons gerus
Binne SA:
+27 21 465 7255
Kantoorure:
Maandae - Vrydae: 9:00vm - 5:00nm (GMT+2)
Doen Nou Navraag
Bespreek in Afrikaans of Nederlands
Vinnige terugvoering
Ervare liefhebber van die Krugerwildtuin tot u diens
Geen deposito nodig om bespreking te behou
Algemene Navrae
Vonkpos:
navrae@OomPaulSePark.co.za
Ons is daartoe verbind om u privaatheid te beskerm.
Bly in kontak
Besprekings
Kontak
© OomPaulSePark.co.za 2011